logosStrand

Ons Plek Strand

logosStrand

ONS PLEK STRAND

Potjiekos maak drome los!

Potjiekoskompetisie ten bate van Ons Plek Strand

30 November 2024 |10:00-16:00 | Ons Plek Strand, Woltemadestraat 66

Skryf jou potjiekos-span in teen R200

Koop jou bord potjiekos vooraf: R75 per volwassene | R50 per kind

_5671 potjiekos e-kaart-01s

Indien jy per EFT betaal sien hier die bankbesonderhede:

Helpende Hand Ons Plekke en Sentrum

Bank: FNB

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 6300 355 1488

Verwysing: Pot + Van

Daar sal kindervermaak en stalletjies wees gedurende die dag.

Koeldrank sal te koop wees.

Alle fondse gaan aan Ons Plek Strand. Kontak Joey by 079 733 9477 of [email protected] vir meer inligting.

"*" indicates required fields

Naam en van*

Betaal per EFO in Helpende Hand Ons Plekke en Sentrum se rekening in:

Bank: FNB | Takkode: 632005 | Rekeningnommer: 6300 355 1488 | Verwysing: Pot + Van
This field is for validation purposes and should be left unchanged.