Ons Plek Suidkus_Wit-01

Ons Plek Suidkus

Ons Plek Suidkus_Wit-01

ONS PLEK SUIDKUS

Ons Plek Suidkus (voorheen bekend as Pikkie Kleuterskool), was voorheen onder bestuur van Suid-Natal Primêre Skool. Weens 'n tekort aan fondse en tyd is Solidariteit Helpende Hand genader om die kleuterskool oor te neem. Die laerskool wou nie toekyk hoe die kleuterskool ten gronde gaan nie en het geweet dat Solidariteit Helpende Hand dit na nuwe hoogtes sou neem.

Solidariteit Helpende Hand het die kleuterskool gedurende September 2021 oorgeneem en het amptelik op 10 November 2021 geopen.

Afrikaans is die enigste onderrigtaal en die leerplan word gebou op 'n fondasie van Christelike en morele waardes. Ons taal en geloof is ons trots.

Solidariteit Helpende Hand het dit goedgedink om 'n amptelike kurrikulum by die skool te vestig en het hande gevat met die grondslagfase-departement van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit.

Die skool bied die volgende vir kinders van 3 maande tot 5 jaar:

  • Gekwalifiseerde onderwysers
  • Bekostigbare skoolfooie
  • Warm, voedsame middagetes
  • Stimulerende ontwikkelingsprogramme
  • Skoolkomitee wat bestaan uit lede wat op organisasies in die gemeenskap dien en wat die skool se belange op die hart dra
  • 'n Naskooldiens vir graad R-leerders

Die kleuterskool waar kleuters leer om te speel en speel om te leer!

Ontmoet ons personeel

Picture1

Angelique Janse van Rensburg

Sentrumbestuurder
[email protected]

064 830 9687 / 076 565 2976
Picture3

Magda Lombard

Onderwyseres
Picture4

Monique Pretorius

Onderwyseres
Picture5

Sarelda Lombard

Onderwyseres
Picture6

Christa Hoffmann

Onderwyseres
Picture2

Ronelle Breytenbach

Administratiewe Beampte
Picture11

Thandekile Cele

Algemene assistent
Picture10

Nqobile Ngezi

Algemene assistent
Picture7

Zimbili Mgesi

Algemene assistent
Picture8

Lulu Khwela

Algemene assistent
Picture9

Wiseman Cele

Nutsman/Tuinier

Artikels

Kultuurkleuterskole se plek in n vinnig ontwikkelende wêreld!

My kind moet kan droom in Afrikaans, Saterdae aande kan saam braai met regte hout en Sondae langs my op die kerkbank sit, hy moet kaalvoet kan rondhardloop, FAK liedjies kan sing by die skool, trots wees op die Voortrekkers en bekend wees met volksverhale wat vertel word in klaskamers en kuiers saam met vriende. …

Word deel van die Solidariteit Helpende Hand familie

Skenk by jou naaste Ons Winkel

Untitled-1
Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum

1,795

Ons Sentrum bied terapie aan kinders en hulle gesinne wat deur enige vorm van trauma gaan

5 days ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum ... See MoreSee Less
View on Facebook

5 days ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum's cover photo ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Nasionaal
Kinders het die reg om beskerm te word. Dis ons verantwoordelikheid om vir hulle veilige gemeenskappe te skep!#kinderbeskermingsweek2026 ... See MoreSee Less
View on Facebook
Kinders verdien 'n veilige huis en liefdevolle mense. Hulle het die reg om beskerm te word.By die Helpende Hand Ons Sentrum in Pretoria Noord word daar tans weekliks aan ongeveer 55 kinders terapeutiese dienste deur ons goed opgeleide en gekwalifiseerde terapeutiese maatskaplike werkers gelewer. Ouerleiding word ook hier aangebied aan ons ouers asook opleiding ín die gemeenskap oor relevante uitdagings in ons land sodat kindertrauma aangehoor en aangespreek kan word.Skenk vandag vir ons kinders 'n gesonde toekoms: helpendehand.co.za/donasie-aan-ons-plekke-en-s#HelpendeHandl#kinderbeskermingsweekr#onsplekke##onssentrumO#maatskaplikewerkersi#elkegesprekmaaksaakekMaakSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook
Gister tydens groepsupervisie waar Suzette, Shannon, Mareli, Joanice, Misscha en Chantelle saam sit word uitnemendheid die onderwerp van bespreking.Hierdie span is tans doelbewus besig met strategiese beplanning en vorentoe kyk – saam dink, saam droom en saam bou aan hoe ons ons dienste kan verdiep en versterk.Wat hierdie span besonders maak, is nie net hul professionele vermoëns nie, maar die unieke kombinasie van talente, insig en menslikheid wat elkeen na die tafel bring. Hulle bring verskillende perspektiewe, diep nadenke en ’n opregte passie vir dit wat hulle doen.Dit is ’n span wat nie bang is om stil te staan, te herbesin en eerlik te vra waarheen ons oppad is nie, altyd bereid om te groei, te leer en saam beter te word as gister.Hulle is ’n span met ’n hart vir mense.Uitnemendheid is nie net ’n doel nie – dit is deel van wie hulle reeds is. ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Die #kinderbeskermingsweek raak opnuut bewus van die basiese behoeftes, regte en verantwoordelikhede van kinders in ons samelewing. Elke gesprek maak saak. ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Elke kind is belangrik. Die StapSaam-fonds sal ons in staat stel om ons dienste uit te brei, nuwe inisiatiewe te implementeer, en die nodige hulpbronne en fasiliteite beskikbaar te stel om ons kinders die beste moontlike kans te bied op 'n suksesvolle toekoms.Klik hier om by te dra tot ons kinders se toekoms: onssentrums.co.za/stapsaamfon#HelpendeHande#kinderbeskermingsweeks#onsplekkel#onssentrumn#maatskaplikewerkersr#elkegesprekmaaksaakkSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Nasionaal
Elke kind is belangrik.#kinderbeskermingsweek2026 ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Om kinders te beskerm is ‘n gemeenskapsprojek. Die verantwoordelikheid lê by ons!#kinderbeskermingsweek2026 ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Kinders mag hulle taal praat, geloof uitleef en trots wees op wie hulle is. Daar moet mense in hulle lewens wees wat vir hulle omgee en hulle help.Die Ons Plek-kleuterskole en naskoolsentrums is opvoedkundige gemeenskapsentrums. Die fokus is op gehalteonderrig in Afrikaans, en die versorging van kinders vanuit alle ekonomiese agtergronde ten einde hulle in staat te stel om hul volle potensiaal te bereik.Dis 'n gemeenskapsprojek! Hierdie noodsaaklike dienste word moontlik gemaak deur ondersteuners en donasies uit ons gemeenskap. Raak hier betrokke:onssentrums.co.za/stapsaamfon#HelpendeHande#kinderbeskermingsweeks#onsplekkel#onssentrumn#maatskaplikewerkersr#elkegesprekmaaksaakkSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook
Speel is baie belangrik vir kinders se fisiese, geestelike en emosionele ontwikkeling. So leer kinders hulself ken en dat hulle gedagtes en gevoelens saak maak. Hulle leer hoe om hulle mening te gee. Die Ons Plekke bied elke jaar vakansieprogramme aan. So leer hulle om te speel en speel hulle om te leer!Die StapSaam-fonds is ons antwoord op die dringende behoefte om ons kinders verder te bemagtig en te verseker dat almal die geleentheid kry om hul volle potensiaal te bereik.Klik hier om meer te leer en 'n donasie te maak: onssentrums.co.za/stapsaamfon#HelpendeHande#kinderbeskermingsweeks#onsplekkel#onssentrumn#maatskaplikewerkersr#elkegesprekmaaksaakkSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Ons raak opnuut bewus van die basiese behoeftes, regte en verantwoordelikhede van kinders in ons samelewing. ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Sentrum
Kinders is 'n kwesbare deel van ons samelewing – hulle kies nie in watter huis of in watter omstandighede hulle grootword nie. Dit maak nie saak hoe 'kinders lyk, waar hulle vandaan kom of wat hulle glo nie. Elke kind is belangrik. Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum bied terapie aan kinders wat trauma beleef. Ons primêre begunstigdes is kinders en gesinne wat hierdie dienste nie elders kan bekostig nie.Help ons kinders ‘n pad anderkant die seer kry: helpendehand.co.za/donasie-aan-ons-plekke-en-s#HelpendeHandl#kinderbeskermingsweekr#onsplekke##onssentrumO#maatskaplikewerkersi#elkegesprekmaaksaakekMaakSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook
Opvoeding bring uitkoms en bou aan 'n blink toekoms. Ons kinders het die reg om van kleins af gehalteonderwys te ontvang. In die Ons Plek-kleuterskole leer kinders deur te lag, speel en sosialiseer. Ons bied 'n amptelike kurrikulum aan. Dit is opgestel in samewerking met die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit se grondslagfase-departement.Die StapSaam-fonds speel 'n kritiese rol in die voortgesette ondersteuning van kinders in Ons Plek-kleuterskole.Skenk vandag vir ons kinders 'n blink toekoms: onssentrums.co#HelpendeHando#kinderbeskermingsweeki#onsplekkem#onssentrumn#maatskaplikewerkers##elkegesprekmaaksaak#ElkeGesprekMaakSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Nasionaal
Kom ons werk saam om ons kinders te beskerm. Elke gesprek maak saak!#HelpendeHand #kinderbeskermingsweek #onsplekke #onssentrum #maatskaplikewerkers #elkegesprekmaaksaak ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Nasionaal
Uit die mond van 'n k#kinderbeskermingsweeksweek ... See MoreSee Less
View on Facebook
Kinders verdien 'n veilige huis en liefdevolle mense. Hulle het die reg om beskerm te word.Die Ons Plek-naskoolsentrums bied 'n veilig hawe vir ons kinders. Hier word hulle gehelp met vervoer van hulle skool na die sentrum, heerlike, gekookte etes, huiswerk- en eksamenhulp, ekstra klasse en terapie.Die StapSaam-fonds speel 'n kritiese rol in die voortgesette ondersteuning van kinders by Ons Plekke.Skenk vandag vir ons kinders 'n veilige toekoms: onssentrums.co#HelpendeHando#kinderbeskermingsweeki#onsplekkem#onssentrumn#maatskaplikewerkers##elkegesprekmaaksaak#ElkeGesprekMaakSaak ... See MoreSee Less
View on Facebook
Ons dra met trots groen vir ons kinders! ... See MoreSee Less
View on Facebook