500km Fietsry tussen 15 Oktober en 15 November
Hoe dit werk:
Sluit aan op die Hak ‘n Rat webwerf en kry toegang tot die Strava Klub
Ry 500km fiets tussen 15 Oktober en 15 November
Log jou vordering op die Strava toep
‘Hak ‘n Rat” moet ingesluit wees in die titel van elke oefening
Hou moed tot 15 November en voltooi die 500km.
Waarom moet jy inskryf:
Alle fondse gaan na die Helpende Hand Ons Plek kleuterskool- en Naskoolsentrums waar ons elke dag 400 kinders die kans gee om gelyk weg te spring wanneer hulle skool toe gaan.
"*" indicates required fields
Bankbesonderhede
Rekening houer: ONS PLEK EN SENTRUMS HELPENDE HAND NPC
FNB
Takkode: 252445
Rekeningnommer: 63003228508
Verwysing: Hak ‘n Rat